Hello ters en pa en ma Dankie vir al julle geluk wense! Ek het vandag begin werk, en nie eers kans gehad om behoorlik daaraan te dink nie. My vakansie is nou verby, en nou moet ek begin werk. Ters, ek weet hoe jy voel. Maar lees bietjie my nuutste post. Ma, ek is darem bly om te hoor dat ma-hulle die trippe geniet het en dat julle veilig terug is. Dit was natuurlik vir my geen skok om te hoor dat pa die Camry se exhaust af gery het nie. Dit sal mos nie dieselfde wees as dit nie gebeur nie. Hopelik maak ek genoeg geld hier sodat ma kan aftree en dan kan ma-hulle hier kom bly. Ek weet net nie of pa so goed oor die weg sal kom met die Aussies nie. Natuurlik sal pa en die Aussies genoeg sport kan gesels. Hulle is almal sport mal. Dankie vir die skryf en praat gou weer. Liefde en groete.
1 Comments:
Hello ters en pa en ma
Dankie vir al julle geluk wense! Ek het vandag begin werk, en nie eers kans gehad om behoorlik daaraan te dink nie. My vakansie is nou verby, en nou moet ek begin werk.
Ters, ek weet hoe jy voel. Maar lees bietjie my nuutste post.
Ma, ek is darem bly om te hoor dat ma-hulle die trippe geniet het en dat julle veilig terug is. Dit was natuurlik vir my geen skok om te hoor dat pa die Camry se exhaust af gery het nie. Dit sal mos nie dieselfde wees as dit nie gebeur nie.
Hopelik maak ek genoeg geld hier sodat ma kan aftree en dan kan ma-hulle hier kom bly. Ek weet net nie of pa so goed oor die weg sal kom met die Aussies nie. Natuurlik sal pa en die Aussies genoeg sport kan gesels. Hulle is almal sport mal.
Dankie vir die skryf en praat gou weer.
Liefde en groete.
Post a Comment
<< Home