Australia vs World XI - Sydney Cricket Ground
Wat 'n dag! My grootste wens Sondag was dat julle saam met my by die SCG kon gewees het. Die atmosfeer was onbeskryflik. Die beste krieket spelers in die wêreld, almal op een veld! Dit was 'n belewenis.

Matty Hayden

Dravid

Glenn McGrath

Justin Langer

Justin Langer

Warnie

Hayden

Hayden

Kallis, Boucher en Smith

Howzat!

Gilchrist

Sweep shot

Brian Lara

Flintoff en Smith

SCG


6 Comments:
Don, ek het erens op een van jou ouer boodskappe gereageer. See if you can find it!!
Willem
Hi Don
Baie Geluk met jou verjaardag! Mag die dag en die jaar vorentoe fantasties wees! Ons is baie lief vir jou en mis jou baie. Hier in Suid Afrika kan jy nog 'n hele dag lank verjaar!!!
Van Ma en Pa en Ters en Mir
Veels geluk liewe maaaaikie ôô-hôôôm dat jy verjaaaar!
Hi ou Don, jy moet heerlik verjaar. Diékant dink ek extra lank en diep aan jou vandag.
$%$#!!! Mis ons nou uit op 'n party???? Nee jimmel, dit werk mos nie so nie. Jy sal verseker dan Desember moet oorkom dat ons ten minste op die party-gedeelte kan inhaal!
;-))
Mooibly Don
Hi almal
Baie dankie vir die verjaarsdag wense. Julle laat my sommer lekker voel.
Hier in Aus is dit 'n standaard dag. Niemand weet ek verjaar nie, so daar is geen chirps nie.
Ek probeer my bes om Desember te kom kuier. Al die vlugte lyk vol geboek. Ek hoop maar hulle bel my en laat weet dat daar 'n kanselasie is. Ai, die verlange na goeie geselsskap. Dis onuithoubaar.
Ai, my spelling laat my in die steek. Dit is wat min Afrikaans aan 'n mens doen. Sien maar asb my spel foute oor.
Suzie het sopas vir my 'n stuk tjoklitkoek gebring, so ek hou partie so op my eentjie!
Post a Comment
<< Home