Monday, October 17, 2005

Canberra in 'n dag...

My besoek aan Canberra het wonderlike foto geleenthede verskaf. Die weer was fantasties. Ek wens net ek kon langer bly, want ek het net 3 ure gehad om rond te loop en fotos te neem, voor die 4 ure trein rit terug Sydney toe. Wanneer Nien en ek saam is in Aus, dan sal ons 'n toer deur die land ondergaan en langs al hierdie mooi plekke stop.





































6 Comments:

At Tuesday, October 18, 2005 3:13:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Jissie Don, is jy seker dié trein van jou het nie die spoor byster geraak nie?? Lyk dan vir my of hy jou in die noordelike halfrond uitgespoeg het??
;-))

Foto's weereens ongelooflik!

 
At Tuesday, October 18, 2005 6:36:00 PM, Blogger D said...

Hi Marlize

Dis mooi, is dit nie? Ek wens ek kon my tent tussen al die blomme opslaan en daar onder die sterre slaap.
Ek weet nie waar hulle die tulpe vandaan kry nie. Ek neem aan hulle kweek dit hier in Canberra. Maar daar is plate van die goed. En kluere! Dis ongelooflik mooi. Ongelukkig vrek hulle almal gou, dan groei daar seker net indigenous [sp?] blomme. Dis ook mooi.

 
At Tuesday, October 18, 2005 6:37:00 PM, Blogger D said...

Sorry, ek bedoel KLEURE.

 
At Thursday, October 20, 2005 1:58:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Ja, dis mooi, maar ek het eintlik bedoel ek het weereens jou foto's geniet wat altyd iets ongewoons is. Myne sou sommer net 'plate en plate tulpe' wees, joune het sulke interessante angles. Daai swartes is ook besonder.

 
At Thursday, October 20, 2005 2:20:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Hi Don

Nee wraggies - fotos fantasties!!! Blomme - stem saam met Marlize - die angles!!

Krieket s'n - gee my sommer koue rillings om te dink jy was daar en jy het dit lewendig geneem!! WOW!!

Lekker verjaar verder!!

Mir

 
At Thursday, October 20, 2005 3:53:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Lewendig geneem, sê jy?? Is daar enige ander maniere waarvan ek nie weet nie???
;-))

 

Post a Comment

<< Home