PERTH...city of lights
Net 'n gou "G-DAY!" hier uit Perth om te sĂȘ dat ek veilig en happy is! Ek het lekker gevlieg en sommer 'n hele twee seats vir myself gehad.
Ek sal die blog update sodra ek die jet-lag uit my liggaam uit het en in die aand kan sit en tik sonder om aan die slaap te raak.
Dit was weer lekker om al my pĂȘlle en familie te sien en geniet. Soos altyd, is die tyd te min.
En Nien, ek word net meer en meer lief vir jou...


2 Comments:
Hey Don, ek hoor by Ters jy't sommer baie gou werk gekry. Baie bly, hoor!!
Hallo julle
Dankie vir die gelukwense, maar die werk was van korte duur. Ek het binne 'n naweek besluit dat ek nie daar so inpas nie, en maar my goedjies gevat. Ek sal die hele episode in detail vertel met 'n volgende update.
Mis julle almal baie.
Post a Comment
<< Home