Wednesday, November 09, 2005

A1 Grand Prix fotos...

A1 Grand Prix fotos. Die fotos van die meisies is maar heel boring, maar ek moes my tyd op een of ander manier omkry terwl ek gewag het vir die wedren om te begin... :)


Die Grid
________________________________


Turn 1...
________________________________


GO...
_________________________________


Close call...
_________________________________


Local wildlife...
____________________________


Nog 'n voorbeeld van die local wildlife...
_________________________________


Choices, choices...
__________________________________



Ek het probeer om die kontras tussen swart en wit hier vas te vang. Ek het my tyd gevat om hierdie spesifieke foto se komposisie reg te kry, sodat die negatiewe spasie vasgevang kan word. Die lig kom vanuit 'n westelike rigting. Sluiter spoed 1/500 met 'n f-stop van 5.2... :)

4 Comments:

At Wednesday, November 09, 2005 7:46:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek kan sien jy't baie moeite gedoen met die komposisie, kontras, negatiewe spasies en wat nog!
;-)

 
At Thursday, November 10, 2005 2:57:00 AM, Anonymous Anonymous said...

"Ek het probeer om die kontras tussen swart en wit hier vas te vang. Ek het my tyd gevat om hierdie spesifieke foto se komposisie reg te kry, sodat die negatiewe spasie vasgevang kan word. Die lig kom vanuit 'n westelike rigting. Sluiter spoed 1/500 met 'n f-stop van 5.2... :)" JA SURE!!!!

 
At Thursday, November 10, 2005 2:13:00 PM, Blogger D said...

Ek probeer maar net my bes.

 
At Monday, November 21, 2005 9:22:00 PM, Anonymous Anonymous said...

mmmm... ek kan sien dat Willem hierdie samestelling verseker gaan geniet !!
Jip Nien nou kan ek ook sien waarom hy moet kyk...
Don dit het seker vreeslik konsentrasie geverg vir die foto? As dit Willem was sou sy bloed sirkulasie so effe geaffekteer gewees het.... Dus vir die brein om dan te funktioneer op so min bloed is 'n prestasie!!hie hie

Mooi bly en lekker foto's neem

 

Post a Comment

<< Home