Monday, November 07, 2005

EK KOM HUIS TOE!!!!!

Waarsku die land! Waarsku die provinsie! Waarsku die munisipaliteit! Maak planne en berei julle self voor...

Ek het 'n kanselasie vlug gekry in Desember. Ongelukkig is dit eers na Kersfees, maar ten minste sal ek daar wees vir nuwe jaar! PARTY GAAN ONS PARTY!

SIEN JULLE DIE 28ste DESEMBER!

6 Comments:

At Tuesday, November 08, 2005 5:35:00 AM, Anonymous Anonymous said...

Marlize, hoeveel slapies is dit?

 
At Tuesday, November 08, 2005 2:06:00 PM, Anonymous Anonymous said...

49, dus 7 weke van môre af
:-)

Jy't geweet ek sal nie kan resist.
;-))

(wat sê 'hulle' nou weer oor small things?)

Ons sien jou DON!!

 
At Wednesday, November 09, 2005 3:32:00 AM, Anonymous Anonymous said...

Marlize, Small things: That is why the atom fascinated Einstein!!!

 
At Wednesday, November 09, 2005 1:55:00 PM, Blogger D said...

Glo my ek kan ook nie wag nie. Ek tel letterlik die dae een vir een af.

Voorspoed met die eksamens. Ek hou styf duim vas.

 
At Wednesday, November 09, 2005 2:58:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Thanks Nien, ek sal daai een onthou!

En nou is dit nog net 48!

 
At Monday, November 21, 2005 9:11:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Hi Don,

Agter-os kom ook in die kraal!!
Ek is nou op datum - hoor jy kom huistoe en sien vreeslik uit daarna!!!!! Ons sal saam Marlize die "slaapies" tel.
MB hoeveel is dit nou?? Hie hie...

 

Post a Comment

<< Home