Diwali and all...
Woensdag middag het die Indiese gemeenskap Diwali hier in Australie gevier, ofte wel, hier waar ek werk. Almal is uitgenooi wat wou kom, en die kos en koeldrank was op die huis.
Soos julle weet, is ek mal oor kerrie-kos, so ek het myself trommel dik ge-eet. Dit was egte Indiese kos, en die lekkerste wat ek in my lewe al geproe het.
Die geleentheid se 'fotograaf' het 'n paar van die kiekies op die web gelaai:
Diwali and all..
Ek en my twee kollegas is op foto IMG 1382 te sien. Die een is van Fiji en die ander van Nepal.


2 Comments:
Hey Don, lekker om jou weer in 'lewende lywe' te sien, al is dit nou ook by 'n Diwali festival!
`n Paar van die ouens lyk maar na totale nerds. Ek hoop nie jy verSydney te veel nie. Die kos lyk lekker, dink jy ek en my familie sou dit ook geniet het?
En oppas daar is te veel foto`s van girls. (Ek spot ek is net jaloers hulle is naby jou en nie ek nie.) LJBBBBBB
Post a Comment
<< Home