Follow me to the edge And follow me into the dream And dance with me into the star fire Like tonight is all there is And make the leap of faith, and don't look down Follow me to the edge Passion for our wings...
Hello, I love this video and I want to know what is the title of the sing in this video. If you know it, could you post another comment with the answer. Thank you very much.
Baie geluk met die job! Dis great! Die huisie by die see klink vir my ook goed!
Sal beslis my snorkel moet saambring.
Die konferensie in Stellenbosch was great! Die Amerikaners was mal oor my presentation. Daar was mense van oor die hele wêreld. In my groep was daar Amerikaners, 'n Skot, 'n Spanjaard en 'n vrou van Estonia. Almal se presentations was baie goed!
Die konferensie is vlg jaar in Skotland - ek gaan beslis!!
Ters se party was lekker. Barend het 'n nuwe job gekry. Willem het vir Survivor SA ingeskryf EN ALMAL HET JOU VREESLIK GEMIS!
Anyway, ek sal die naweek bietjie gaan fotos neem van die huise en die tannies. Ou Trigg is nog net so mooi soos altyd. Dit sal weer lekker warm begin word wanneer jy hier aanland. Het jy al begin oefen vir die Rottnest swem? :)
6 Comments:

Hi there
The track is called 'Follow Me' by LANGE. It's the DuMonde Remix. The vocalist is Cecily Fay.
http://www.discogs.com/release/30594
Cheers
Thank you very much. I am a french girl and you ?
Hei Don
Wie is die French girl?
Hoe gaan dit swaer?
Baie geluk met die job! Dis great! Die huisie by die see klink vir my ook goed!
Sal beslis my snorkel moet saambring.
Die konferensie in Stellenbosch was great! Die Amerikaners was mal oor my presentation. Daar was mense van oor die hele wêreld. In my groep was daar Amerikaners, 'n Skot, 'n Spanjaard en 'n vrou van Estonia. Almal se presentations was baie goed!
Die konferensie is vlg jaar in Skotland - ek gaan beslis!!
Ters se party was lekker. Barend het 'n nuwe job gekry. Willem het vir Survivor SA ingeskryf EN ALMAL HET JOU VREESLIK GEMIS!
Goed gaan Don - mis jou rerig!
Liefde
Mir
Liefstetjie sal jy die franse chickie inlig jy is getroud met `n oordentlike grootte boere girl? OK dis van my hart af.
Ek moet net oor en oor dieselfde stories vertel en jy weet hoe goed is ek met praat. Hoe gaan dit by Trigg beach? Het jy alweer daar uitgekom?
Hello my vrou
Ja my vrou
Goed my vrou
Anyway, ek sal die naweek bietjie gaan fotos neem van die huise en die tannies. Ou Trigg is nog net so mooi soos altyd. Dit sal weer lekker warm begin word wanneer jy hier aanland. Het jy al begin oefen vir die Rottnest swem? :)
Post a Comment
<< Home