Tuesday, May 16, 2006

DIE WDONEIRLKE KARG VAN DIE MSNILEKE BIREN

Vlognes noavrsnig duer Cmabridge Uinverstieit, is die voglorde van die letres in 'n worod nie belgarnik nie, net solnak die eesrte en laatse leetr in die retge pelk is. Die res van die letres kan geksommel wees en jy sal nog sdtees die worod kan lees. Dit is omadt die biren nie ekle leetr lees nie, maar die worod as 'n geeehl.

Noagl mroese nê?

8 Comments:

At Wednesday, May 17, 2006 1:56:00 AM, Anonymous Anonymous said...

Snkaaise

 
At Tuesday, May 23, 2006 7:43:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Ih Nod

Woh seog? Kan jy dit lees?

Gaan nog steeds rof - niks nuuts!

Hoor by Nien dat dit goed gaan met jou - hoop jy geniet die werk nog?

Ou Nien is maar siekerig - die arme ding!

Nou ja - wou net hallo sê - moet weer waai!

Mis jou!!!

Mir

 
At Wednesday, May 24, 2006 4:49:00 AM, Blogger Johann said...

Ja, die brein is besnoders! opes!

Ek moet jou se, ek't nogal lekker gegiggel oor jou vorige blog, wiet nou gedink Schumi kan die regte pickup line vir 'n franse nooi wees!

In elk geval, wou net se, ek het 'n verwerking van een van my Oz fotos op my blog opgelaai, gaan kyk bietjie. En hoop dit inspireer jou om weer iets hier te wys.

Groetnis

Johann

 
At Saturday, May 27, 2006 8:29:00 PM, Blogger D said...

Hallo julle

Ja-wat ou Mir, hier by my is dinge goed aan die gang. Ek raak nou goed gesetel en gewoond aan alles.
Lekker koel hier in die oggende en die aande. Ek hoor dis ook vrek koud daar. Ek het nou die aand my beursie by die werk vergeet, en het gou terug gery om dit te gaan haal. Ek het amper verkluim! My hande was blou van die koue.
Jy se dit gaan maar rof by die werk? Is dit darem beter as die vorige job?

Johann, jou nuwe foto is great! Ek onthou die begraafplaas goed. Jy het die atmosfeer werklik goed vasgevang.
Hoe gaan dit verder met die fotografie?

Liefde en groete aan almal.

 
At Monday, May 29, 2006 9:34:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Hi Don

Ja! Nuwe werk nog steeds 1000x beter!

 
At Thursday, June 29, 2006 5:22:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Hey, hoe's dit so stil hier??

 
At Tuesday, July 11, 2006 4:28:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Hey Don, wil jy nie weer per email met ons almal gesels nie?

 
At Monday, September 18, 2006 7:04:00 PM, Anonymous Anonymous said...

Aggenee man, dis al -10 slapies vandat Nien daar by jou is, en hier's nie eens een foto van julle tweetjies saam nie!!

 

Post a Comment

<< Home