Bush Fires!
Sowat 100m van waar ons bly, is daar 'n park wat vandag gedeeltelik afgebrand het. Dit is bosvuur seisoen en met die temperature in die hoƫ dertigs, het die vuur vinnig versprei. Die brandweer manne was binne 5 minute daar en het die vuur onder beheer gebring. Ek en Nien het vir hulle gaan koeldrank koop, waaroor hulle baie dankbaar was.






2 Comments:
Ah, so die "roumer" dat jy jou kamera gepand het was toe nie waar nie!
Goed om jou weer te sien. Nou moet jy net die inspirasie kry om een maal per week 'n foto te neem en te publiseer, dan sal ons jou alles vergewe!
Hi Don
Goeie fotos
Baie trots op julle dat julle gaan koeldrank koop het hoor!
Sien julle en van die dae!!
Klink my jy en Nien is nou sulke beach bums!!
Mis julle BAIE!!!!!!!!!!!!!!!
Post a Comment
<< Home